Modulekode | SRM 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module word die omvang en aard van sport- en rekrasiefasiliteite en -geleenthede ondersoek. Basiese bestuurskennis en -vaardighede wat in voorafgaande modules verkry is, word toegepas om sport- en rekreasiegeleenthede te bestuur. Die Wet op Veiligheid by Sport- en Rekreasiegeleenthede word ontleed en toegepas in sport- en rekreasiekontekste. Spesiale fokus word geplaas op die sinergie tussen fasilteit en geleentheid, veiligheids- en risikobestuur van sportfasiliteite en -geleenthede. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | SRM 120 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App